Nuus uit die Wes-Kaap

Die droogte in die Wes-Kaap die afgelope drie jaar, het veral ons veeboere, swaar getref. Met die laagste reënval in 2017 die afgelope 80 jaar, het natuurlike weiding en voer `n luuksheid geraak, wat min boere kon bekostig. Kuddes was drastiese verminder en nasionale droogtehulp was nie naastenby genoeg nie. Voerskenkings uit ander provinsies het […]